Real Estate Agent - Cobus Steenberg

Meet Cobus Steenberg

  Download vCard
Contact Details
Phone Number Mobile:082 569 3175
Office Contact Number:064 525 4992
Fax Number Office:-
Contact me:Email Me
Office:Beacon Real Estate

Property Portfolio
View Cobus Steenberg's online property portfolio

More about Cobus Steenberg
Ek is Cobus Steenberg en baie belangrik met 'n "C".
Hoekom?
Anders kom my eposse nie by my uit as jy nie die "C" gebuik nie.

Ek is 'n gemaklike persoon totdat jy die verkeerde knoppe druk.

Agv my ouderdom, het ek al alles probeer en uitgetoets, dinge wat ek ander kan leer en min wat ek nie weet nie.
Behalwe die sielkunde agter die koper en verkoper.

Ek is ook eintlik tegnies van aard en sorg dat alle apparate gewoonlik werkend bly en stukkende items wat moet werk, maak my gefrustreerd.

Ek is ook al afgetree, maar werk al weer om die brein en ledemate aan die gang te hou.

Finansies is ook een van my belangstellings en is ek betrokke by die kerk se finansiele instellings.

Indien julle my 'n kans wil gee in die eiendoms wereld, kan ek maar net probeer.

Dankie.