Real Estate Agent - Melanie Steenberg

Meet Melanie Steenberg

  Download vCard
Contact Details
Phone Number Mobile:082 063 1967
Office Contact Number:064 525 4992
Fax Number Office:-
Contact me:Email Me
Office:Beacon Real Estate

Property Portfolio
View Melanie Steenberg's online property portfolio

More about Melanie Steenberg
Ek is Melanie Steenberg, tans 29 jaar in eiendomme.
Ek verjaar elke jaar op 01 Desember.
Ek is gaande oor bemarking en kry soms opdraande daaroor as kliente voel ek kom te veel by hulle uit met my pamflette.

Ek wil bitter graag oor 5 jaar aftree en dan tussen Strand en Ninapark woonagtig wees.

My belangstelling is beslis mooi interior, die iets anders.
Nie eksentriek nie, maar kunstig, gekultuveerd en ook "funky" val in my smaak.

Indien nog inligting verlang, kontak my persoonlik. 082 063 1967